![]()

Gryp die dag en lewe elke oomblik voluit,
want jy weet nie wat die dag van more inhou nie.
aanvaar die uitdagings wat na
jou kant toe kom……
![]()
Dis nie maklik wanneer God nie doen
wat ons wil he nie.
maar geloof is die oortuiging dat
God beter weet en dat
Hy ons deur elke terleurstelling sal dra….
![]()
Die reddingstoue wat
God vir jou uitgegooi het en waaraan
jy in die lewenstryd stewig moet vashou,
is volharding, deursettingsvermoe en moed.
![]()
God is die veilige vesting
waarheen jy kan vlug vir hulp en krag.
en die wonderlikste is dat Hy jou
Liefdevol uitnooi om juis dit te doen….

Mag jy ‘n mooi dag verder ervaar…
Filed under: Uncategorized
Dus beautifull!!!!!
meermin, dankie vir al die mooi goed wat jy plaas. mag God jou seen.