Doggie Pumpkin Carving…

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ekke gaan lekker rus

Ek gaan rus nie my blog, ek het so paar inskrywings wat van tyd tot tyd gaan verskyn. Vriendin jy weet wie jy is, baie dankie vir al die pragtige e-posse wat jy so gereeld vir my stuur.
Geniet die res van die week. Kook maar gerus saam daar is genoeg resepte op my ander blog [...]

Ek wou vir jou

Kook gerus saam!

http://handsonaddson.blogspot.com/

My eie resepte blog.

http://handsonaddson.blogspot.com/
Hier gaan dinge nog kook.

Little Things in Life…..

Ietsie mooi

Vir Joshua het God die son laat stilstaan

Vir Josua het God die son laat stilstaan,
vir Hiskia die sonwyser 10 grade terug geskuif,
vir Moses ‘n pad deur die see gemaak,
vir Jona het Hy lewendig uit ‘n vis se maag gehaal,
vir Daniël nie laat byt deur die leeus nie,
vir Petrus het Hy op die water laat loop,
vir Saggeus [...]

Live your dream

 

Life gives Answers in Three ways,
I t says YES and gives whatever u Want,
I t says NO and gives u Something Better
I t says Wait and gives u the Best
“Don’t just Dream. Live your Dream.”

GOOD MORNING!!!