Vir my jare lange vriendin baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet elke sekonde van hierdie dag. Jou spesiale dag is wel nou eers môre, maar ek weet jy gaan hierdie al vanaand raak lees. Dankie vir jou opregte ware vriendskap, dankie vir die daar wees elke keer wat ek jou nodig kry! Lief vir jou vriendin.
Filed under: Uncategorized
Jis ek het nie geweet jy het ‘n foto van my nie….. HAHA
Dankie my maatjie… word nou net baie oud .. ag nie eintlik nie ons is mos net 24 die jaar…..
Lee jy het dit verkeerd ons is 21 die jaar
Ag jis hoe kan ek dit nou vergeet???
[...] aankyk as sy dalk vanaand met ‘n interessante uitrustingkie om die hoek kom nie. Maak daai litte los…. en dan wens ek elkeen hierdie naweek….. pret en plesier toe – Ja, in die vorm [...]
DMI, wat is moer cool. Die Olifant of Meermin se avatar!
Meermin kan nie so lekker jou avatar uitmaak nie, wat is dit??
LEE baie geluk!!!
Ahhh te oulik!