Waks aan my ‘hoe haa’

Hierdie mag ‘n paar minute neem, maar jy gaan SO lekker lag!!!!
 
 
My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders gebad
en in die bed gesit en manlief voor die TV gelos om sy stoei in vrede
te kyk. Besluit toe dat ek die oorlog teen ongewenste hare nou moet
aanpak anders lyk ek soos ‘n [...]