Posted on Junie 18, 2009 by meermin
Hierdie mag ‘n paar minute neem, maar jy gaan SO lekker lag!!!!
My aand was doodgewoon. By die huis gekom, kos gemaak, kinders gebad
en in die bed gesit en manlief voor die TV gelos om sy stoei in vrede
te kyk. Besluit toe dat ek die oorlog teen ongewenste hare nou moet
aanpak anders lyk ek soos ‘n [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Junie 2, 2009 by meermin
Eerstens juffrou’tjie baie baie geluk met jou 17de b’day môre, om te dink jy sou eers die 23ste Augustus verjaar het, maar jy het besluit jy het genoeg gehad van wag …. vandag as ek so terug dink, was jy byna nie daar nie, elke keer wat die ginekoloog die swangerskap wou beindig het was [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Junie 1, 2009 by meermin