Orangutan Hospitaal

 

EFG2415

image1

image2

image3

image4

image5

image6

image7

image8

image9

image10

Tog te ougat vir woorde!!

10 Responses

  1. Ek wil nie daai doek omruil nie!!

  2. Ag moeder ma – hulle is nes regte ou mense babatjies.

  3. Ek wil een aanneem ….

  4. Ek soek ook so ou babatjie…. weet net nie wat ek met hom gaan doen as hy groot word nie….

  5. AG NEE SIES MENSE

    so lief vir kleintjies is ek nou nog nie die bottels, burps, doeke ruil en dan nog koliek ook ag nee julle kan hulle maar kry
    DANKIE

  6. Dierbaar!!!

  7. Oulik!

Leave a Reply