as y mails stuur sal jy dit asb na my huis mail toe stuur hulle lees my mails by die werk. Ek het vandag ‘n waarskuwing gekry… Hulle is nou so vol strooi daar dis nie eers waar nie……
Lee my maatjie toemaar hier is hulle maar net so vol strooi, ons Groupwise werk meeste van die tyd nie eers nie, sodra my internet by die huis reg is, sal ek meer male op FB wees dan kan ons lekker chat!!
100% die waarheid…!
Lekker aand jy!
Dankie, sodra ek my mail se address book se upgrade het sal ek jou ‘n lekker lang mail stuur.
Dit is so iets……..
as y mails stuur sal jy dit asb na my huis mail toe stuur hulle lees my mails by die werk. Ek het vandag ‘n waarskuwing gekry… Hulle is nou so vol strooi daar dis nie eers waar nie……
Lee my maatjie toemaar hier is hulle maar net so vol strooi, ons Groupwise werk meeste van die tyd nie eers nie, sodra my internet by die huis reg is, sal ek meer male op FB wees dan kan ons lekker chat!!
Ek hou julle dop, vir julle hou ek dop.
Moet ek nou vir jou skrik meneer WONDERNET ??
Welkom terug ek het gewonder wat van jou geword het.
Ina ons werk ons vingers krom hierdie kant, en die blog lus het my so bietjie verlaat, sal soos daar ‘n tydjie is probeer opvang!!