Ek en LEON nooi graag die Parras noord van die Magalies vir ‘n mini-parra paartie op Vrydag 15 Mei om 19:00 by die Castle Walk Inn in Pretoria-Noord. Dit is in die Madeliefie sentrum op die hoek van Daan de Wet Nelrylaan en Bokmakierie str in Pretoria-Noord/Dorandia…naby Gerrit Maritz Hoërskool.
Ander parras is meer as welkom ook [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »