Hierdie e-pos vanoggend ontvang, ek weet nie wie die skrywer is van hierdie pragtige woorde nie, maar dit het trane in my oè gebring, ek het net gevoel dit hoort op my blog!
Lekker lees, en hou maar ‘n tissue byderhand!
Die omie kom gebukkend, skuifelend die pad afgestap, sy verkreukelde hoed styf in sy hand vasgeklem. [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »