Die van julle wat nie kiddies het op skool nie, Bonita het nou ‘n special vir vakansie verblyf in Uvongo, Mei R140 per dag, dit is verniet!! Skakel Bonita 082 429 1105. Hierdie vakansie woonstel beveel ek ten sterkste aan!!! As ek nou kon wggglip sou ek, want die weer is heerlik daar vertel Bonita [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »