Over heat in die rooi in!!

Gistermiddag besluit my kar om te overheat, in die rooi, beste van alles, ek sit toe in die verkeer, by die Akademiese Hospitaal moes ek eers aftrek, vir 30 minute daar gesit, die kar gestart nog steeds in die rooi, ry toe maar, want dit raak toe laat. Vat die eerste en beste afdraai pad [...]

Vir die lagspiere!

Dankie Wondernet. Ek copy en paste sy mail!!
Meermin, as jy dalk iets soek om jou lesers meë besig te hou terwyl jy werk. Ek het geen idee wie dit geskryf het nie en gaan nie krediet daarvoor vat nie. Net gedink dis moer snaak. So baie van ons was seker in die situasie.
 
DRIE NASIES
 
So sit [...]

Ekke is nog hier!!

Ons is net vrek besig hier by die werk, gister moes ons 35 000 vorms klaar insleutel, edit, updated, file, dan het ons nog meeting ook gehad. Vanoggend al net na 6 begin werk. My vingers wil nou nie meer so lekker saam werk nie. My oge kyk heel oormekaar.
Sodra dinge hier rustiger gaan, wat [...]

Nie meer lus vir blog nie!!

Ek oorweeg al ‘n geruime tydjie om ook op te hou blog, sal maar die week nog vasbyt!
By die werk is ons toe onder die werk, het gister nie eers een enkele blog gelees nie! Sal kyk hoe lyk dit etenstyd – as ek sou op hou blog, sal ek nog gereeld almal se blogs [...]

Moer strip naweek!

Laasweek het ek die hele week vir Koos gevra om my Saterdag Malan seuns toe te vat, ja hy sal, want Jaco het met my kar gery, ek het Saterdag eers vir Juff’ie by haar vriend gaan aflaai, Jaco het toe my kar gehad, Koos kom kry my toe by Mayville Hyperama, toe ek in [...]

MENGEL MOES INSKRYWIG!

27th Aug the Whole World is waiting for………
 
Planet Mars will be the brightest in the night sky starting August.
           It will look as large as the full moon to the naked eye. This will
           Cultivate on Aug. 27 when Mars comes within 34.65M miles off
      [...]

Vir die wat hier lees … sommer net ietsie!

Hierdie is alles e-mails wat vir my  baie mooi is! Dit moet gedeel word. Copy en paste is vandag my voorland, jammer julle!
Sweet things are easy 2 buy,
But sweet people are difficult to find.
Life ends when u stop dreaming,
 hope ends when u stop believing,
Love ends when u stop caring,
Friendship ends when u stop sharing.
So share [...]

Net nog ‘n dag ….

Genade toggie dit is al wragtig Woensdag vandag. Klein Saterdag.
 

Geniet die dag!!
            

New look!

Hoe sukkel ek nou vanmôre om hierdie foto’s te download! Noudat ek die foto’s op het, nou kry ek nie Kodak die program oop nie!!
WAARSKUWING:
Pak genoeg kussings om julle se stoele, as ek hierdie kant ‘n moerse slag hoor, sal ek weet iemand het van sy stoel af gemoer!

 Ek like nie hierdie ene nie, maar [...]

Grrrrrrhhhh!!

Ek bevind myself tans hier!
Naweek was ‘n marteling gewees, ek en Jaco het eers Vrydagmiddag in die winkels rondgedrentel, huis toe, was skaars by die huis, toe is ons kuier gaste daar! Oor en weer gegroet, gaan sit elkeen met ‘n eish koue enetjie, ek gaan sit toe op MY stoel in die Tv kamer, [...]