Posted on Julie 31, 2008 by meermin
Jy voel nutteloos, jy sien hoe jy self agter uitgaan, nie meer omgee hoe jy lyk of ander nou gaan dink jy lyk goed of nie, as meneer reken jy lyk soos ‘n pateet, jy lyk vaal, jy lyk soos ‘n verskrikte diertjie, jy beteken niks meer vir hom nie, hoe op aarde moet ek [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Julie 30, 2008 by meermin
Het jy gehoor van die boer wat ongelukkig begin raak het met sy plaas
en toe besluit hy om dit te verkoop?
‘n Paar dae later bel sy eiendomsagente en vra toestemming om die plek
in die tuiskoerantjie te adverteer.
Die eiendomsagent het toe eers die advertensie vir die boer gelees:
Dit het die plasie beskryf as ‘n pragtige plekkie [...]
Filed under: Uncategorized | 17 Comments »
Posted on Julie 29, 2008 by meermin
Kan julle glo ek weet eerlikwaar nie waaroor om te skryf nie, voel net moeg, wens ek kon veel eerder op ‘n strand iewers net lè en rus en slaap! Hierdie sirkus en narre strip mens se moer 60 – 0 elke dag!!
Filed under: Uncategorized | 18 Comments »
Posted on Julie 28, 2008 by meermin
Lee my maatjie ons is saam jou hartseer oor die afsterwe van jou moeder. Toe ek jou sms Vrydagaand ontvang – was ek so hartseer, want jou moeder was ‘n wonderlike lieflike vriendelike tannie, Liezel ek dra saam jou aan jou seer! Ons almal bid vir krag en lyding vir jou in hierdie moeilike tyd [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on Julie 25, 2008 by meermin
Ek het nie veel om oor te skryf nie, so ek het besluit ek gaan so paar goeie mails copy en paste, geniet!
Ouma en oupa decide een oggend hulle gaan kaal breakfast het
om hulle seks lewe op te kikker.
Terwyl oupa sit en sy pap eet,kyk ouma na hom en smile baie breed:
“Mmmm My man, [...]
Filed under: Uncategorized | 9 Comments »
Posted on Julie 25, 2008 by meermin
Kan julle glo my blog is vandag 1 jaar oud! Ek het begin as SHARKS op blogspot, was baie dom met die hele blog ding, maar het gou gou myself geleer. Van julle ken ek al ‘n jaar lank! Dankie vir al die boodskappe, vir al die sms’e alle e-posse. Dankie julle, sonder julle sou [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Julie 24, 2008 by meermin
Ek het ‘n by gemelk, waar dink jy kom ek aan die heuning? Besef mense nie soms watse k@k vrae hulle vra nie? As jy my ‘n k@k vraag vra gaan jy beslis ‘n k@k antwoord kry!
Nou het my breinselle almal toegeklap soos ‘n boek, hallo die ligte is aan maar niemand is [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Julie 23, 2008 by meermin
Gistermiddag het my moer goed gekoer, word ek gistermiddag gedwing om te skuif omdat my waaier die mens pla, die een se neus is geblok, die een nies, die een kry koud, die een is swanger, – wat my nou laat wonder, maak ‘n waaier ‘n vrou dan swanger? Die een kla van die breeze – [...]
Filed under: Uncategorized | 22 Comments »
Posted on Julie 22, 2008 by meermin
Jessica met haar jassie aan!
Bulletjie die boerboel!
Hier hou juffrou’tjie vir Jessica vas.
Hier is my optel baba vir wie ek baie lief is, en Jessica, die dag toe ek Snippie opgetel het, was sy net ‘n sak bene, sy het so sleg gelyk, so maer, so bang! So honger!! Vandag pas sy my met haar lewe [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on Julie 21, 2008 by meermin
Pa, ma, Inka mag julle vir Roxy net baie geniet! Laat haar gaan vir opleiding seblief! Dit is so die moeite werd om hulle te reg te leer! Sy is opvreetlik ougat!
Toe ons gister by die huis stop ruik my honde dadelik die vreemde reuk, en dadelik word daar gesoek na hierdie baba wat hulle [...]
Filed under: Uncategorized | 14 Comments »