Posted on Junie 30, 2008 by meermin
Alles kan in ‘n oogwenk verander.
Want God werk op vreemde wyses.
Sy weë is nie ons weë nie.
Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.
Sy tyd is nie ons tyd nie.
Daarom moet jy:
Diep dink
Saggies praat
Baie liefhê
Vriendelik wees
Gereeld lag
Blymoedig gee
Opreg bid
Hard werk
Voluit lewe.
Want elkeen wat goed lewe,
Lewe lank want ons lewenstyd word nie bereken
In jare, dae [...]
Filed under: Uncategorized | 25 Comments »
Posted on Junie 30, 2008 by meermin
Hierdie e – pos vroeèr vanoggend ontvang! Dit is so mooi en waar ek deel dit graag met julle!
Hang jou identiteit af van ander se opinies oor jouself? Probeer jy iemand wees wie jy nie regtig is nie? Dan moet jy teen dié tyd doodmoeg wees, want dit verg ontsettend energie. As jy verslaaf is [...]
Filed under: Uncategorized | 4 Comments »
Posted on Junie 30, 2008 by meermin
Sal bietjie later ‘n inskrywing kom maak! Ek weet nie waaroor om vandag te skryf nie! Naweek was maar kakkerig! My kar is nog steeds nie reg nie, omdat hy byna hoer beroete gekry het toe ek vir hom vertel ek vat my kar na Ina hulle toe sodat haar man daarna kan kyk, word [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »