Tyd Tyd Tyd! Kosbare Tyd!!

Wat ‘n lange dag gehad gister! Eers Akasia se Home Affairs toe, daar gestaan in ‘n elle lange tou! Stelsel en die mense wat met die stelsel werk ewe stadig!! Die man wat die vinger afdrukke moet doen, smeer arme Juffrou’tjie se hande omtrent net so swart soos sy eie hande, sy was omgekrap, sy [...]