Comments on: Die Besembestuurder

By: alta
Ai dis so mooi!

By: Ina
Dit is so waar ek het ‘n CD van Leon Ferreira met die liedie “staan ons ooit stil by die mense in die straat” die woorde van daai liedjie laat my altyd huil.

Jy moet ‘n fantastiese dag hê

By: BB
Jip, dit bly ‘n stunning story!! x

By: wondernet
Ja nig, so is die lewe. Ons kla met gebotterde wit brode onder die arm en kyk die lekker in die lewe mis. Ek het al ‘n paat jaar terug ‘n mail gelees van keuses. Jy het in die oggend as jy opstaan die keuse om te besluit gaan ek die dag geniet of gaan ek sulk. 99% van die kere kies ek geniet, maar soms ook sulk. En dan halfpad deur die dag kom ek opmense soos die af dan weet ek sulk is nie vir my nie. Dan besef ek daar is soveel om voor dankbaar te wees en om met ‘n dik bek rond te loop nie die moeite werd is nie. Hiers een groot cyber hug vir jou ((uuhmmm)).

By: Pikkelik
Abraham is werklik ‘n sonskynmens.  Dit was baie mooi!