Die Besembestuurder

‘n Ware storie daar vanuit Bethlehem, Vrystaat, se wêreld…
 
 Ek kom vanoggend so 07:15 by die werk, sluit my werkswinkel oop en dank God vir die werkswinkel, gesondheid en omdat ek sy vrede en vreugde  ervaar.
 
 Die eerste kliënt kom vinnig nader en klim uit sy motor met ‘n koppie Wimpy koffie in sy hand en kla [...]

Kort week!!

     
Die skole sluit hierdie week, tweede termyn het sy alie gesien, Jaco maak al vandag klaar! Amper ‘n maand lank vakansie, kan nie onthou dat ons vakansies so lank was nie! Kyk maar net hoe lank het die kinders Nov\Des\Jan vakansie, 6 weke en langer! Die kinders het so baie planne, die een wil dit [...]