Kom ek probeer weer: my vorige inskrywing het sommer net so verdwyn!
Ek het Donderdagaand daai slegte mengsel van Skoor wat Dellie vir my gestuur het – probeer, die goed is vrek sleg!! Dit het so bietjie gehelp, maar Vrydagoggend vroeg moes ek hospitaal toe, asma aanval, kry toe suurstof, Koristoon inspuiting, Voltaren inspuiting (die ding [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »