My keel was jare laas so seer, dit voel rou never mind net seer! My hele lyf is seer! Jaco is sieker as siek, juffrou’tjie voel nie lekker nie! Net Koos is gesond. Ek kon gelukkig ‘n afspraak kry om die dokter net nou te gaan sien sodra Jaco van sy klas afkom.
Gisteraand toe ek [...]
Filed under: Uncategorized | 28 Comments »