Koos geluk met jou 50ste verjaarsdag!

 
Dit is die twee boodskappe wat my ma vir juffrou’tjie geskryf het wat gister so piep klein vertoon het, mense kon dit nie oop maak nie!!
Vandag is Koos se verjaarsdag hy is vandag 50! Dit is ‘n halwe eeu! Koos geniet jou dag!
Kan julle glo ek weet nie wat om nog te tik nie!! VERKALKING [...]