Vandag is my baba’tjie 16!! Ek het my sussie en ma gevra om so ietsie vir haar te skryf!! Ek kan nie glo die tyd het so gestap nie, as ek dink hoevele kere die ginekoloog die swangerskap wou beeindig het, maar keer op keer was die hartkloppie te sterk gewees!! Sy was en is [...]
Filed under: Uncategorized | 21 Comments »