Sjoe!!

Diewe hoekom het julle dit gedoen?

Gisteroggend ry my seun en sy vriende na Centurion Mall toe, hulle was letterlik 5 minute net gou gou die winkel in, toe hulle uit kom is die kar weg, met almal se selfone (gelukkig het Jaco sy foon by hom gehou) die ander kinders se fone is weg, Ipods, my kamera, en vele ander [...]