Alles kan in ‘n oogwenk verander ..

Alles kan in ‘n oogwenk verander.
Want God werk op vreemde wyses.
Sy weë is nie ons weë nie.
Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.
Sy tyd is nie ons tyd nie.
Daarom moet jy:
Diep dink
Saggies praat
Baie liefhê
Vriendelik wees
Gereeld lag
Blymoedig gee
Opreg bid
Hard werk
Voluit lewe.
Want elkeen wat goed lewe,
Lewe lank want ons lewenstyd word nie bereken
In jare, dae [...]

KOSBARE PêRELS

Hierdie e – pos vroeèr vanoggend ontvang! Dit is so mooi en waar ek deel dit graag met julle!
Hang jou identiteit af van ander se opinies oor jouself? Probeer jy iemand wees wie jy nie regtig is nie? Dan moet jy teen dié tyd doodmoeg wees, want dit verg ontsettend energie. As jy verslaaf is [...]

Bietjie bietjie later!!

Sal bietjie later ‘n inskrywing kom maak! Ek weet nie waaroor om vandag te skryf nie! Naweek was maar kakkerig! My kar is nog steeds nie reg nie, omdat hy byna hoer beroete gekry het toe ek vir hom vertel ek vat my kar na Ina hulle toe sodat haar man daarna kan kyk, word [...]

Dankie fokken toggie dit is Vrydag!

Die week het toe uit eindelik sy gat gesien! Hierdie week was nogal lank gewees! Net so jammer ‘n naweek is so kort! Wil so baie dinge doen, maar daar is net te min ure in n naweek, kan mens nie van die ure in die week “hi jack” en dit by ‘n naweek sit [...]

Chocolate ‘cake’ in a mug in five minutes

Chocolate cupcake in a mug. (5 minutes )

4 Tablespoons cake flour
4 Tablespoons sugar    
2 Tablespoons cocoa
1 Egg  
3 Tablespoons milk
3 Tablespoons oil
1  Mug
Flour

Sugar and Cocoa

Mix

Spoon in 1 egg

Mix

Pour in Milk and Oil

Mix well

Put in microwave for 3 minutes on maximum power (1000watt)

Wait until it stops rising and sets in the mug

Tip contents out [...]

Waar staan ek met jou?

Hoe lank gaan jy my nou nog aan ‘n lyntjie hou?
Kom ek verander die onderwerp wil nie oor die man gesels nie, dit laat net spore en meer seer!
Ek is nie baie happy waar ek tans parkeer nie, gister gaan vind ek uit by ons man wat met die parkerings werk, omdat daar [...]

Tyd Tyd Tyd! Kosbare Tyd!!

Wat ‘n lange dag gehad gister! Eers Akasia se Home Affairs toe, daar gestaan in ‘n elle lange tou! Stelsel en die mense wat met die stelsel werk ewe stadig!! Die man wat die vinger afdrukke moet doen, smeer arme Juffrou’tjie se hande omtrent net so swart soos sy eie hande, sy was omgekrap, sy [...]

Ek is so de m*&r in!!

Hier waar ek sit KOOK ek! Kom hier in die stad aan vanoggend voor 6, die plek waar ek elke oggend parkeer se hek is nou op, en gesluit!! Daar kan ek nie in nie! Gooi die kar in R vir RACING en daar vlieg ek weg! Waar op aarde stop mens nog in hierdie [...]

Swart nagdonker pikdonker!!

Vanoggend besluit ek half ses ek gaan nou ry, die huis se vier mure druk my pap! Kinders lè lekker en dux, Jessica het toe ek opstaan by juffrou’tjie gaan inkruip, katte lè op die bank in die tv kamer onder hulle kombers. Sit ligte af, sluit die deur. Stil was die pad tot op [...]

Uvongo vloede!

 Desember het ons die mooiste seeuitsig denkbaar gehad vanduit ons woonstel – nou lyk dit so!!
 Hier het ek en die kinders Desember vir ure gesit en nonsens praat! Sal dit beslis nie nou daar waag nie! (Wonder wat van die eendjie geword het wat daar gebly het?)
 Kinders het graag van hierbo afgeduik in die lagoon [...]