Posted on Mei 30, 2008 by meermin
Kyk MEGAN wie jy ook al is, wat jy teen my het, sal net jy weet, want ek ken jou baie baie beslis nie! As my blog dan nou so KINDERAGTIG is en ek so SKYNHEILIG is en ek dan nou so die staat en julle geld steel om op die net te gaan om [...]
Filed under: Uncategorized | 32 Comments »
Posted on Mei 29, 2008 by meermin
Elke dier het sy of haar eie persoonlikheid, as ek so na al my diere kyk verskil elkeen op sy of haar eie manier! Klein Jessica het ons almal se harte gesteel met haar unieke persoonlikheid, sy is gaande oor my katte en my katte is gaande oor haar, hulle jaag mekaar die hele huis [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on Mei 28, 2008 by meermin
Ek is nie skaam of bang om te erken ek is ‘n Christen nie, ek is ‘n KIND van GOD. Wie van ons maak nog tyd om op ons knieè te gaan in gebed? Ons is so besig ons vergeet soms op te bid! Wie doen nog die moeite om Die Bybel te vat en [...]
Filed under: Uncategorized | 27 Comments »
Posted on Mei 27, 2008 by meermin
Genade maar dit het gisteraand omtrent gereèn! Jessica was gisteraand so bang toe die weer so kwaai was en dit so hard gereèn het, haar hele ou lyfie het geruk so bang was sy, gelukkig het die twee katte by haar gaan lè, Jessica gaan lè bo op Sharky en Angel kom lè so langs [...]
Filed under: Uncategorized | 13 Comments »
Posted on Mei 26, 2008 by meermin
My Vingerafdrukke !
“
Here, oral waar ek gaan laat ek vingerafdrukke na.
Op die hande wat ek aanraak, op borde, mure en boeke.
Daar is nie wegkomkans nie,
waar ek vat plaas ek ‘n teken van my identiteit.
“Help my Here, om vandag waar ek ookal gaan
hartafdrukke na te laat..
Hartafdrukke van regverdigheid [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on Mei 26, 2008 by meermin
Toe my clock radio my vanoggend wakker skreeu, wou ek die ding stukkend gooi, was net mooi niks lus gewees om op te staan nie, lè nog so lekker en broei toe Jesicca van haar laat hoor, ek moes toe maar opstaan want toe wou sy gaan pp, blikkies maar ek het gestaan ek ruk en roll van [...]
Filed under: Uncategorized | 15 Comments »
Posted on Mei 23, 2008 by meermin
Kan julle glo dit is Vrydag vandag, hierdie week is so vinnig verby, kan skaars glo dit is alweer Vrydag!
Tyd het omtrent gestap.
Geniet die naweek wat voorlè, mag dit ‘n heerlike wonderlike naweek vir almal wees. Onthou as jy drink moenie bestuur nie en as jy bestuur moenie drink nie!!
Filed under: Uncategorized | 6 Comments »
Posted on Mei 22, 2008 by meermin
Dellie het my getag http://delliesedinge.wordpress.com/ Age by music.
Ek het gister middag gaan google en hierdie twee liedjies (die enigste twee wat so half en half bekend voorkom) was die jaar wat ek gebore is hits gewees. Jammer ek kan nie you tube opsit nie, werk blog dit, dit is hoekom ek nie enige ander video hier [...]
Filed under: Uncategorized | 17 Comments »
Posted on Mei 20, 2008 by meermin
Renchia baie dankie vir hierdie pragtige mail!! Jy is reg dit raak mens aan!!
Ek het laasnag, terwyl ek wag op nuwe dag
Eers die plafon gelê betrag
Darem tyd gehad om ook te bid vir krag
So – in die middle van die nag
Gewonder ook, wat op my wag
Hierdie nuwe dag op wie ek wag
Daarop kry ek toe [...]
Filed under: Uncategorized | 3 Comments »
Posted on Mei 19, 2008 by meermin
Sy is so klein en het klaar diep in ons harte gekruip, mens kan nie glo dat so klein ou dingetjie so rats en so vinnig is nie, sy jaag die katte die hele huis vol, en buite jaag sy al wat dier is, van die boerboel tot die katte. Al my diere het haar [...]
Filed under: Uncategorized | 18 Comments »