In my mandjie pak ek vir jou …

 In my mandjie pak ek vanoggend vir jou, geloof, gebed, rose, kos, water, wyn, liefde,  voorspoed, geluk, glimlaggies.
Kom ek deel dit nou uit: Geloof het jy nodig om gelukkig te kan wees, om te weet jy leef reg, om te weet jy is op die regte pad. Gebed ek bid, geen mens kan sonder gebed oorleef [...]