Lekker gekuier gisteraand!

Gisteraand toe ek en Jaco opdaag by O’ Hagens sit DM en Trison al daar, juf’tjie het by die huis gebly, sy het nie lekker gevoel nie. Ons het ‘n hele rukkie gesit en gesels toe Platterfuss en Janine daar aankom, Plat jy is ‘n stunning vrou, en Janine is pragtig!! Ons het heel lekker [...]