Waarvoor gebruik jy jou oè?

My oè gebruik ek om die Here se boek te lees, om my twee pragtige kinders elke dag raak te sien, en hulle elke dag te waardeer. Met my oè sien ek die Here se handewerk elke dag, die natuurskoon, elke diertjie sien ek raak, en ek weet daai diertjie het God geskape, ek sien [...]