Wat ‘n naweek?

Hierdie naweek was ‘n goor naweek!
Het toe gister en eergister gaan shop vir ‘n deurklokkie vir my, kon nèrens ‘n bolletjie wolletjie kry nie, die vlooimark in Montana het worshondjies gehad, en daai honde met die blou tonge! Pet shop in Norhtpark het net Foxie’s en Jack Russels – ek koop toe gister die Junk [...]