Naweek was kort maar heel rustig.

Wat ‘n stil rustige naweek, die huis was so stil sonder die kinders, ek het maar Saterdagoggend vroeg die strate ingevaar, sommer net rondgery, in die winkels gekuier, en vir wie weet hoe lank in Zambesi straat gestaan, gevoel of ek nooit by Kollonade gaan uitkom nie!
Ek is amper te bang om ‘n inskrywing te [...]