My hart bloei vir my bure!

Gisteroggend gehoor my bure se kleindogter is opgeneem in die hospitaal Sondag met breinvliesontsteking, gistermiddag laat is ‘n gewas agter haar ogie verwyder, die internis het vir my bure se seun gesè as hy Sondag met haar Eugene Marais toe gery het sou sy dit nie gemaak het nie. Ons almal bid vir hierdie dierbare [...]