Vriendskap.

Hoe weet mens jy het ‘n ware vriendin, wat is ware vriendskap? Ek het ‘n ware vriendin, ons deel ken mekaar al sedert 1982, saam het ons al ‘n harde pad gestap – kaalvoet gestap. Liezel baie dankie vir jou pragtige wonderlike vriendskap deur die jare, jy is ‘n wonderlike pragtige mens, ‘n ware steunpilaar, [...]