Posted on April 25, 2008 by meermin
In my mandjie pak ek vanoggend vir jou, geloof, gebed, rose, kos, water, wyn, liefde, voorspoed, geluk, glimlaggies.
Kom ek deel dit nou uit: Geloof het jy nodig om gelukkig te kan wees, om te weet jy leef reg, om te weet jy is op die regte pad. Gebed ek bid, geen mens kan sonder gebed oorleef [...]
Filed under: Uncategorized | 11 Comments »
Posted on April 24, 2008 by meermin
Gisteraand toe ek en Jaco opdaag by O’ Hagens sit DM en Trison al daar, juf’tjie het by die huis gebly, sy het nie lekker gevoel nie. Ons het ‘n hele rukkie gesit en gesels toe Platterfuss en Janine daar aankom, Plat jy is ‘n stunning vrou, en Janine is pragtig!! Ons het heel lekker [...]
Filed under: Uncategorized | 17 Comments »
Posted on April 23, 2008 by meermin
My oè gebruik ek om die Here se boek te lees, om my twee pragtige kinders elke dag raak te sien, en hulle elke dag te waardeer. Met my oè sien ek die Here se handewerk elke dag, die natuurskoon, elke diertjie sien ek raak, en ek weet daai diertjie het God geskape, ek sien [...]
Filed under: Uncategorized | 10 Comments »
Posted on April 22, 2008 by meermin
Nadat ek vanoggend vir ure lank in die oggend ure wakker gelè het, het ek besef ek het my kinders (en diere) ek het nie meer as dit in die lewe nodig nie. Natuurlik het ek my geloof ook iets waarop ek baie trots is!! Ek het uit die bed geklim vanoggend met ‘n warm [...]
Filed under: Uncategorized | 16 Comments »
Posted on April 21, 2008 by meermin
Mense ek soek so hond! Niks meer geloop en soek waar die bolle lè nie!! Jy sal ook nie meer in dit trap nie, veral nie as jy staan en wasgoed ophang nie, ek het Saterdag in van Bulletjie se molshope getrap, ek was nou nie juis baie in my skik met daai vrot reuk [...]
Filed under: Uncategorized | 25 Comments »
Posted on April 17, 2008 by meermin
Ek weet nie hoekom nie maar om die een of ander rede wou word press net nie my password aanvaar nie, error keer op keer op keer sedert gister! Kon nie inlog nie, kon amper nie comments los nie. Nou het ek maar ‘n nuwe password.
Gisteraand het ek en die kinders lekker saam DM, Trison [...]
Filed under: Uncategorized | 12 Comments »
Posted on April 15, 2008 by meermin
Danksy Ina het ek toe gister ‘n deur klokkie gevind, ‘n klein miniatuur worshondjie sy is gebore die 4e April ek kan haar die 16 e Mei kry. Sy het tot even ‘n naampie al! Jessica! Ina baie dankie vir al jou hulp in die soek na ‘n geskikte baba’tjie!
Iemand wat ek ken, het hierdie [...]
Filed under: Uncategorized | 13 Comments »
Posted on April 14, 2008 by meermin
Hierdie naweek was ‘n goor naweek!
Het toe gister en eergister gaan shop vir ‘n deurklokkie vir my, kon nèrens ‘n bolletjie wolletjie kry nie, die vlooimark in Montana het worshondjies gehad, en daai honde met die blou tonge! Pet shop in Norhtpark het net Foxie’s en Jack Russels – ek koop toe gister die Junk [...]
Filed under: Uncategorized | 30 Comments »
Posted on April 11, 2008 by meermin
Dellie het my getag, ek is ook deur Wipneus getag om ‘n prent te teken, ek kry nie die prent gedownload nie!!
8 Things I am passionate about
* My kinders
* My diere
* My geloof
* My ouers
* My sussies
* My vriendin Lee
* Blogs (!) en nogmaals blogs lees!
* Om langs water te sit en net rustig te [...]
Filed under: Uncategorized | 8 Comments »
Posted on April 10, 2008 by meermin
Gistermiddag toe ek by die huis kom sit ons sonder krag (krag het al 1 uur afgegaan), so sit ons maar en gesels, en wag en wag vir die krag om aan te gaan, naderhand is dit al oor 6 en donker, wag nog steeds, toe ons besluit om O’ Hagens toe te gaan, wel hulle [...]
Filed under: Uncategorized | 19 Comments »